melkproduksie
Jou koeie verdien die beste… en Four Lakes het net wat hulle nodig het
Die gesondheid en gemak van jou melkkoeie het ‘n direkte uitwerking op jou sak. Koeie se melkproduksie daal wanneer hulle siek of ongemaklik is, en Four Lakes het net wat elke melkboer nodig het om te verseker dat hy gelukkige, gesonde koeie het. Four Lakes fokus daarop om die[...]
MPO: Die uitwerking van die droogte kan verlig word
’n Boer kan ’n plan maak, maar in uiterste droogte moet daar wonderwerke verrig word. Die hulp en bystand wat reeds verleen is, is ’n duidelike bewys daarvan. Oor die volgende paar maande sal daar ’n paar hase uit hoede getrek moet word om die navolge van die huidige[...]