koeie

Hoe bestuur jy jou vervangingsverse?

Ek het met ‘n groot beesboer in die Oos-Vrystaat, Johan Barnard, gepraat wat sy stoet en kommersiële kudde op alle beginsels dieselfde bestuur wanneer dit by vervangingsverse kom. ‘n Groot persentasie van sy koeikudde kalf die eerste 21/22 dae van die seisoen en dit het baie voordele vir hom[...]

Monitor jou koeie

Gesondheidsbewuste mense gebruik graag armbande of ander toestelle om hulle treë te tel en hartklop of temperatuur deur die dag te monitor. Dieselfde tegnologie word nou ook ingespan vir boere met min hulpbronne om hulle produktiwiteitsvlakke in die melkstal te verhoog. E4 Technologies van Islamabad, het onlangs ‘n nekbandmonitor[...]

By Benine Ackermann|29th August 2016|Categories: News|Tags: , , , , |
0
Go to Top