Clover
Ding dong a legacy is gone
A legacy to many South Africans, Dairybelle has been a household name since childhood for many. Today her Epping facility doors are closed and a Liquidation order final. Her history, from as far back as the late 1920's, has seen both success and challenges as it dominated the southern[...]
Clover verander lae-vet melk om by wetgewing aan te pas
Clover gaan ‘n verandering in die vet-inhoud van hulle lae-vet melkvariant in werking stel. Volgens die regering moet lae-vet melk die volgende bevat: Tussen 0,5% en 1,5% bottervet (room). Melk tussen 1,6% en 3,3% gaan in ‘n nuwe kategorie naamlik medium-vet kategorie val.Clover staar die opsie in die gesig[...]
MPO nuus: Sukkelende melkpryse
Melksake lyk wêreldwyd maar beroerd en Suid-Afrikaanse melkboere wat aan Clover, Danone en Tip Top lewer gaan hard geslaan word. In Nieu-Seeland gaan werknemers van Fonterra dalk ontslaan word weens lae melkpryse. Melkkopers Clover, Danone en Tip Top het onlangs verlagings in produsentepryse aangekondig. Tip Top en Danone het[...]