Tip Top
Agrinet sorg nie net vir die hamer en die graaf op jou plaas nie.
Die belangrike rol wat die landbougroothandelaar en verspreider, Agrinet, in die boer se lewe speel, is onlangs tydens hulle jaarlikse handelskou bevestig. As jy meer as 30 000 produkitems onder jou skuur se dak het wat kieskeurig uitgesoek is om elke boer te laat aanhou boer, moet ‘n mens[...]
MPO nuus: Sukkelende melkpryse
Melksake lyk wêreldwyd maar beroerd en Suid-Afrikaanse melkboere wat aan Clover, Danone en Tip Top lewer gaan hard geslaan word. In Nieu-Seeland gaan werknemers van Fonterra dalk ontslaan word weens lae melkpryse. Melkkopers Clover, Danone en Tip Top het onlangs verlagings in produsentepryse aangekondig. Tip Top en Danone het[...]