agrinet
Agrinet & Hoffmann brings a powerhouse partnership on board
Agrinet has a long and successful track record in the power supply industry, and as a result of consistent focus and effort to find world-class suppliers and partnerships, is pleased to announce the new partnership with Hoffmann Power. Stock is in, sales have already started kicking off and the[...]
Nexus beveilig jou met sonlig
Die gevoel dat jy gratis sonlig kan gebruik om elektrisiteit op te wek bly maar net ’n lekker gevoel, al is die paneel en toestel wat dit aandryf hoe klein. Dit maak nie eens saak of jy ’n veer voel vir jou eie koolstofvoetspoor nie - die gedagte dat[...]
Agrinet sorg nie net vir die hamer en die graaf op jou plaas nie.
Die belangrike rol wat die landbougroothandelaar en verspreider, Agrinet, in die boer se lewe speel, is onlangs tydens hulle jaarlikse handelskou bevestig. As jy meer as 30 000 produkitems onder jou skuur se dak het wat kieskeurig uitgesoek is om elke boer te laat aanhou boer, moet ‘n mens[...]