Oakdale-bulle

Oakdale-bulle maak skoonskip in Europa

deur Tisha Steyn Die Hoër Landbouskool Oakdale van Riversdal se onder-18- toutrekspan het onlangs tydens internasionale wêreld-toutrekkampioenskappe in Nederland vir die vyfde keer met die louere weggestap. Die seuns het op 11 September uit  Kaapstad vertrek om vir die tiende keer in die dorp Holten in Nederland deel te[...]

By Specialist Writer|27th September 2022|Categories: Boer slim!, News|Tags: , , , |
0
Go to Top