VW
Volkswagen Group South Africa honoured as Top Employer for 12th year in a row
In recognition of their continued efforts to provide a thriving work environment for employees, Volkswagen Group South Africa (VWSA) has been identified as a Top Employer for 2023. VWSA has received this certification for the 12th consecutive year in 2023. The Top Employer title is an internationally recognised certification[...]
VW Golf GTI TCR: Nr 7 se swanesang met witwarm TCR-model gevier
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die aankoms van VW se Golf 8 is om die draai, en Volkswagen het al laasjaar internasionaal die uitgaande model met ‘n baie spesiale TCR model gedenk wat slegs in beperkte hoeveelheid beskikbaar gestel was. In Suid-Afrika is die GTI modelle baie gewild[...]
VW ARTEON: Meer as net ‘n visuele treffer
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive In Suid-Afrika glimlag VW se base breed, want die VW Golf, Polo en Polo Vivo domineer hulle onderskeie marksegmente met verkope. Die Amarok bakkie en selfs die Tiguan en Toureg sportsnutse groei ook in gewildheid. Uitstekende bougehalte en meganika maak dat kopers bereid[...]