volkswagen

NUWE VW POLO GTI 2.0 TSI: Terug na die dae van my jeug

Deur Dirk Gallowitz van Ultimate Drive Die 2018 Polo GTI laat my onwillekeurig terugdink aan die Merk 1 Golf GTI van desjare. In terme van grootte, maar ook omdat dit minder gesofistikeerd en in sekere aspekte gestroop is van enige pretensie. Terloops, GTI is die akroniem vir “Grand Turismo[...]

By Specialist Writer|9th October 2018|Categories: Artikels, Wiele|Tags: , , , |

VW ARTEON: Meer as net ‘n visuele treffer

Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive In Suid-Afrika glimlag VW se base breed, want die VW Golf, Polo en Polo Vivo domineer hulle onderskeie marksegmente met verkope. Die Amarok bakkie en selfs die Tiguan en Toureg  sportsnutse groei ook in  gewildheid.  Uitstekende bougehalte en meganika maak dat kopers bereid[...]

By Specialist Writer|13th July 2018|Categories: Wiele|Tags: , , , |
0
Go to Top