Golf GTI
VW Golf GTI TCR: Nr 7 se swanesang met witwarm TCR-model gevier
Deur DIRK GALLOWITZ van Ultimate Drive Die aankoms van VW se Golf 8 is om die draai, en Volkswagen het al laasjaar internasionaal die uitgaande model met ‘n baie spesiale TCR model gedenk wat slegs in beperkte hoeveelheid beskikbaar gestel was. In Suid-Afrika is die GTI modelle baie gewild[...]