voedselsekerheid
Graan SA: Voedselsekerheid begin by ’n lewensvatbare produksiebasis
Graan SA het hierdie week deelgeneem aan die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie se Nasionale Ondersoekverhoor na die voedselsisteme van Suid-Afrika en die organisasie se verbintenis herbevestig om die grondwetlike reg van alle Suid-Afrikaners op toegang tot voldoende voedsel te ondersteun. Graan SA se uitvoerende hoof, dr Tobias Doyer, het op 7[...]
Midde-ooste konflik dryf energieprys-onstabiliteit: Graan SA doen ‘n beroep op waardekettingvennote om produsente te ondersteun te midde van stygend kostedruk
Die voortgesette konflik in die Midde-Ooste het beduidende onstabiliteit in wêreldwye energiemarkte veroorsaak, met Brent-ruoliepryse wat die afgelope weke skerp gestyg het. Hierdie styging vloei reeds deur na internasionale dieselpryse en globale kunsmismarkte, wat toenemende kostedruk vir Suid-Afrika se graan- en oliesaadprodusente skep. Diesel verteenwoordig tussen 13% en 15%[...]
Graan SA Kongres 2026: Boere doen ‘n dringende oproep tot aksie om die winsgewendheidsgaping te te verklein
Die 2026 Graan SA Kongres, wat op 11 en 12 Maart 2026 onder die tema “Benut die Gaping: Volhoubaarheid die Kern; Winsgewendheid die Belangrikstet”, aangebied is, het 615 afgevaardigdes byeengebring, insluitend 325 graanprodusente en ’n verdere 290 sleutel-landbourolspelers, kundiges uit die bedryf en beleidmakers, om een van die dringendste[...]
Bek-en-klouseer-krisis: Miljarde verlore in beesvleis-inkomste
Bek-en-klouseer (BKS) het geëskaleer in 'n volskaalse nasionale krisis met ernstige gevolge vir Suid-Afrika se landbouhandel, landelike werkgeleenthede en voedselsekerheid. Vrystaat Landbou (VL) waarsku dat die voortdurende mislukking om uitbrake te beperk en tydige toegang tot entstowwe te verseker, nou direk die land se geloofwaardigheid as 'n handelsvennoot ondermyn[...]
Lesotho se voedselsekerheid krisis gevaarlik vir Suid-Afrika
“Ons neem kennis dat Lesotho, asook van ons ander buurlande, in die middel van ‘n voedselsekerheid krisis is en dat Suid-Afrika die gevolge daarvan sal voel”, sê Francois Wilken, President van Vrystaat Landbou (VL). Wilken se reaksie volg op die uitlating van Lesotho se Eerste Minister wat hierdie week[...]