voedselsekerheid
Ekonomiese reëls vir die produksie van voedsel
Fanie Brink, onafhanklike landbou-ekonoom, het ‘n referaat gelewer oor die ekonomiese reëls vir die produksie van voedsel, tydens TLU SA se jaarkongres wat vandag by die WNNR se Konferensiesentrum in Pretoria plaasvind. “Die landboubedryf in die wêreld word gekenmerk deur spesifieke eienskappe en realiteite wat die volhoubaarheid van landbouproduksie[...]
Landbou groei want mense moet eet
Die landbousektor het vyf persent beter groei as die res van die ekonomie getoon in 2014. “Tot ‘n sekere mate is dit te danke aan die feit dat mense steeds moet eet, al gaan dit sleg met die ekonomie,†sê Nico Groenewald, hoof van Landboubesigheid by Standard Bank.