voldoen aan SA se invoerregulasies
Los daai plant waar hy hoort!
Suid-Afrikaners wat mooi plante oorsee sien, is dikwels in die versoeking om so ‘n plantjie, steggie of saad saam te bring huis toe om dit hier te probeer kweek. Dit is teen die wet! Die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye sê internasionale besoekers wat na Suid-Afrika toe kom[...]