plaaslike skaapvleispryse
Stabiele skaapvleispryse verwag
Plaaslike skaapvleispryse kan ondersteun word deur maandeinde-aankope en ‘n verhoogde vraag in lyn met seisoenale neigings, maar die skerp toename in slagtings mag druk op pryse plaas. Internasionaal sal ‘n verbetering in aanvraag tydens die feesseisoen lei tot stabiele pryse vir lam- en skaapprodukte, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik[...]