boere kuddes herbou
Rooivleispryse styg terwyl boere kuddes herbou
Suid-Afrikaanse verbruikers gaan meer moet opdok vir hulle gunsteling beesvleis of gaan daarsonder moet klaarkom, want hulle voorspel dat beesvleispryse met meer as 30% vanjaar sal styg aangesien veeboere sukkel om hulle kuddes te herbou. Volgens Agri Oos-Kaap se ontleder en nasionale onder-voorsitter van die RPO (Rooivleisprodusente-organisasie), Pieter Prinsloo,[...]