vleispryse
Beesvleispryse versterk
Plaaslik bied die verswakkende rand en dalende slagsyfers, sowel as gunstige weerstoestande ondersteuning aan beesvleispryse. Internasionaal word hoër beesvleispryse vir die res van 2016 voorspel, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik Beesvleispryse het week-op-week effens versterk gedurende die week van 22 November. Pryse sal na verwagting meer ondersteuning kry weens[...]
Stabiele skaapvleispryse verwag
Plaaslike skaapvleispryse kan ondersteun word deur maandeinde-aankope en ‘n verhoogde vraag in lyn met seisoenale neigings, maar die skerp toename in slagtings mag druk op pryse plaas. Internasionaal sal ‘n verbetering in aanvraag tydens die feesseisoen lei tot stabiele pryse vir lam- en skaapprodukte, volgens ABSA Agri Trends. Plaaslik[...]
Plaaslike pryse sal opwaarts neig
Plaaslike sal pryse na verwagting ‘n opwaartse neiging toon weens ‘n verbeterde vraag in die warmer maande. Internasionaal word daar verwag dat die Amerikaanse mark in die komende maande swak sal bly soos wat plaaslike produksie aanhou styg, maar laer slagtings van skotverse en osse mag die druk verlig,[...]