skaap
Winsgewende skaapboerdery deel 20: Hanslammers – dalk ‘n waarskuwingsteken?
Die voorkoms van hanslammers as gevolg van ooie wat hulle lammers weggooi of weier om hulle te laat suip, dien as ՚n waarskuwingsteken dat daar iets verkeerd is wat reggestel moet word. Sommige boere het elke lamseisoen meer as honderd hanslammers. Hoe kan die voorkoms van hanslammers beperk word?[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 16: Lamtyd moet die boer regstaan en raakvat
Lamtyd is oestyd! Hoe meer van die lammers wat gebore oorleef, hoe voor-spoediger boer die boer. Om dit reg te kry, moet skaapboere hulle kennis en bestuursvernuf opskerp. Doeltreffende bestuurs- en voedingspraktyke tydens lamtyd is van deurslaggewende belang om lamvrektes weens moeilike geboortes, verhongering en verwaarlosing te bekamp. As[...]
Winsgewende skaapboerdery deel 15: Laatdragtigheid: Maak-of-breek vir elke skaapboer
Die maak-of-breek tyd in ooibestuur is laatdragtigheid, het wyle dr Jasper Coetsee, ’n bekende skaapvoedingkundige, altyd gesê. Dit is egter ook die maak-of-breek tyd wat roofdierbestuur betref. Jy wil nie tydens die lamseisoen met ’n roofdierprobleem sit nie. Begin dus tydens laatdragtigheid reeds die lamkampe vir ongediertes nagaan en[...]
Winsgewende skaapboerdery Deel 11: Benut die koggelrameffek tot voordeel
Ooie word dikwels gedurende die lente en vroeë somermaande gepaar, voor die natuurlike teelseisoen (Januarie tot Julie) ՚n aanvang neem. Dit het ten doel om te verseker dat daar voldoende groen weiding is wanneer die ooie lam. Sowel koggelramme as prikkelvoeding kan gebruik word om ooie gedurende die nie-seisoenale[...]
Wolmark styg met 6,3%
Op die 11de veiling van die 2017/2018 seisoen het die merinowolmarkaanwyser met +6,3% gestyg en op 19339c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 32,02% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18[...]