19 Augustus 2023
Jamica Brahman en Simbra-stoet hou uitstekende 10de produksieveiling
Jamica Brahman en Simbra-stoet se 10de produksieveiling het vanjaar op 19 Augustus 2023 plaasgevind by die Bull Ring Auction House in Ermelo. James en Janco Prinsloo is agter die stuur van sake by Jamica en die pa en seun span het uitsonderlike pryse op die veiling behaal vir beide[...]
Goeie genetika kom eerste vir Jamica Brahman en Simbra stoet
Om Jamica Brahman-of Simbra-genetika by ‘n kudde te voeg is 'n wyse sakebesluit om verskeie redes. Eerstens, weens hulle gehardheid en aanpasbaarheid vaar Jamica-beeste in enige deel in die land goed. Dit is te danke aan die uiterste toestande waarin hulle grootgemaak word, insluitend suurveld, strawwe rooiwater en wintertemperature[...]