Augustus
Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veilings
Martin Campher se pa het die rooi Brangus-stoetery in 1978 begin wat uiter aard vandag alombekend is as Keeversfontein Boerdery. In 1994 het Martin voltyds teruggekeer plaas toe, om saam met sy pa te boer tot sy afsterwe ses jaar gelede. Sedertdien laat Martin en sy gesin die kudde[...]
Bonsmara Genetics veiling: Sebadja en Boschoek Bonsmara’s – 11 Augustus 2023
"ONS BOU VERTROUE" Die ontstaan van Sebadja Bonsmaras Gebore uit liefde en passie vir die Bonsmara beesras word Sebadja Bonsmaras in 2007 in die Groblersdal distrik gestig. Hierna volg stelselmatige aankope van die beste genetiese potensiaal uit gevestigde kuddes wat breedweg Sebadja se teeldoelwitte van mediumraam en vroegryp veld aangepaste[...]
George landbouskou 24-27 Augustus 2023
Die George-landbouskou word elke jaar deur die Outeniqua-skougenootskap gereël. ‘n Verskeidenheid van vee sal verstoon word. Kontak Mariette de Sousa by 084 432 9484 of per e-pos Info@georgelandbouskou.co.za/president@georgelandbouskou.co.za, vir meer inligting.
Sakeliga KragDag Sentraal 9-12 Augustus 2023
Die jaarlikse KragDag ekspo bied ‘n inspirerend leersame dag in ‘n karnaval atmosfeer. Alhoewel daar ‘n groot hoeveelheid genot en vermaak by die ekspo te beleef is, is hierdie geleentheid uniek daarin dat jy hier nie ‘n vermaaklikheidtoeskouer is nie, maar ‘n deelnemer in interaksie met dinge wat ‘n verskil in[...]
Wes-Kaapse Landbouveterane-ekspo 4-5 Augustus 2023
Wes-Kaapse Landbouveterane-ekspo, spog weer hierdie jaar met hulle tentoonstelling. Kontak Kobus Kuiler by 082 334 5665 of 022 451 2692; per e-pos sekr.wk@telkomsa.net vir meer inligting.