Augustus
Lutzville skou 3-5 Augustus 2023
Lutzville-skou spog weer hierdie jaar met sy jaarlikse tentoonstelling. Kontak Rika Prins by 083 398 0899 of per e-pos by rika@cumax211.co.za of melanieagenbag2@gmail.com, vir meer inligting.
Elmic Beef bied top-gehalte veldaangepaste bulle op hulle 22ste Produksieveiling aan
Dit lei geen twyfel nie dat veldaangepaste bulle ‘n uiters belangrike rol in kommersiële beesboerdery speel. Een van die kerneienskappe van Elmic Beef is om ekonomiese, veldaangepaste diere te teel. Mike Nicolau het vyf en twintig jaar gelede Elmic Beef begin dryf en vandag is hy trots om oor[...]
Nasionale Afrikaner Veiling: 27 Augustus 2021
Vir meer inligting: https://www.afrikanerbees.com/Contact.htm
Veilings- Augustus
VEILING DATUM PLEK KONTAKPERSOON KONTAKBESONDERHEDE RENZO BRAHMAN 21ste JAARLIKSE PRODUKSIEVEILING 1 Vryheid Veilingskrale Lood van Rensburg renzo@lantic.net, 083-459-3291 Dream World Beefmaster Veiling 1 Ermelo Erhard Prinsloo erhard@pwglaw.co.za, 082-780-0027 SAVM Nasionaal 1 Bloemfontein Jan Vosloo samms@yebo.co.za, 082-556-9822 Beefmaster Alliance Veiling - Nigel - 34 ste Produksieveiling 2 Davel Tony da[...]