Categories: Artikels, Video'sPublished On: 27th May 2026

VIDEO: Die LiuGong 856H wys sy staal in ’n Oos-Kaapse Steengroef!

By 1 min read
123 words

Untitled

Wanneer jy een van die grootste baksteenvervaardigers in die Oos-Kaap is, kan jy nie bekostig dat jou produksie gaan staan nie. Daarom het hierdie bedryfsleier ’n ware werkesel gesoek vir die strawwe toestande in hul skalie-steengroef (shale quarry), en die LiuGong 856H-laaigraaf het koning gekraai!

Die eise op hierdie terrein is enorm: die masjien moet daagliks tussen 800 en 900 ton klei prosesseer om die aanleg aan die gang te hou.

Die LiuGong 856H is skaars ’n paar maande gelede afgelewer en het reeds sy eerste 1 000 uur diens agter die rug!

Sonder om ’n slag te mis, bewys hy dag na dag sy betroubaarheid en taaiheid. Kyk die video om te sien hoe hierdie masjien tonne klei met gemak rondgooi!

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0