laaigraaf
Revaro bied die boer alles wat hy nodig het onder een dak
Revaro is deesdae die handelsmerk om dop te hou! Reyno van Rooyen, uitvoerende direkteur en stigter, het die maatskappy begin deur palette te verkoop. Vandag spog hulle met verskeie werktuie en ander plaasprodukte, ‘n volgepakte onderdelepakhuis en hulle eie werkswinkel. Michelle Momberg, Revaro se bemarkingskoördineerder, vertel dat hulle nie[...]
Revaro bring vindingryke en bekostigbare landboutoerusting na NAMPO
Revaro is 'n Suid-Afrikaanse maatskappy wat 'n wye reeks landboutoerusting en oplossings aan boere bied. Hulle verskaf masjinerie soos wiellaaiers, laaigraaflaaiers, vurkhysers, mini-graafmasjiene, spoorstuurlaaiers asook kragopwekkers en ander boerdery-toerusting. Die maatskappy is gefokus daarop om boere toegang tot bekostigbare tegnologie te gee. Boonop bied Revaro ook opleiding en ondersteuningsdienste[...]