LiuGong 856H
VIDEO: Die LiuGong 856H wys sy staal in ’n Oos-Kaapse Steengroef!
Wanneer jy een van die grootste baksteenvervaardigers in die Oos-Kaap is, kan jy nie bekostig dat jou produksie gaan staan nie. Daarom het hierdie bedryfsleier ’n ware werkesel gesoek vir die strawwe toestande in hul skalie-steengroef (shale quarry), en die LiuGong 856H-laaigraaf het koning gekraai! Die eise op hierdie[...]