Portulacaria afra
Boervrou toor met spekboom in die kombuis
Bhejane Wildreservaat is tussen Willowmore en Steytlerville in die Oos-Kaap geleë. Dit is hier waar Philip en Adriana Theunissen in die ongerepte wildernis hulle self tuis gemaak het en ‘n bestaan uit die landskap kerf, hetsy deur die wondere van die natuur vir vreemdelinge uit die buiteland ontsluit, of[...]
Spekboom: Wonderplant help aarde asemhaal
Spekboom (Portulacaria afra) is ՚n besonderse plant met die unieke vermoë om groot hoeveelhede koolstofdioksied uit die atmosfeer op te neem, koolstof in plantmateriaal te omskep en via die wortels terug in die grond te plaas. In die lig van aardverwarming wat veroorsaak word deur te veel koolstofdioksied in[...]