siekte
Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer
Nuwe uitbrekings van bek-en-klouseer (BKS) by uPhongolo in KwaZulu-Natal is waarskynlik veroorsaak deur die onwettige beweging van beeste vanaf besmette diptenks na die gebied. Dr Mpho Maja, hoof van die direktoraat van dieregesondheid, se owerhede doen tans voor- en na-opsporing om die bron van die nuwe besmetting te probeer[...]
Kernfeite wat jy van beesbrusellose moet weet
Beesbrusellose (besmetlike misgeboorte - BM) is ‘n kuddesiekte. As een dier in jou kudde positief toets vir brusellose, word die hele kudde as positief beskou en onder kwarantyn geplaas. Dit is omdat die siekte wat deur die bakterie Brusellose veroorsaak word, kronies (langtermyn) van natuur is en kliniese tekens[...]
Rooiluis op skape vreet die boer se inkomste
’n Nare plaag wat die skaapboer gevoelige verliese kan toedien, is rooiluis, ook bekend as rooikopluis. Met die nodige kennis kan die boer hierdie bedreiging identifiseer en uitknikker. Rooiluis se doopnaam is Bovicola ovis (bytende luis) en die volwasse luis is ongeveer 1,5 tot 3 mm lank met ’n[...]