beesbrusellose
Kernfeite wat jy van beesbrusellose moet weet
Beesbrusellose (besmetlike misgeboorte - BM) is ‘n kuddesiekte. As een dier in jou kudde positief toets vir brusellose, word die hele kudde as positief beskou en onder kwarantyn geplaas. Dit is omdat die siekte wat deur die bakterie Brusellose veroorsaak word, kronies (langtermyn) van natuur is en kliniese tekens[...]