Korridorsiekte

Korridorsiekte: Raaisel hoe siekte oorgedra is

Korridorsiekte, ook bekend as buffelsiekte, is onlangs vir die eerste keer in 20 jaar in Limpopo aangemeld. Die siekte is endemies in buffels en word deur middel van die bruin oorbosluis (Rhipicephalus appendiculatus wat met die bloedparasiet Theileria parva besmet is, na beeste oorgedra. Volgens dr Gerrit Scheepers, private[...]

By Tisha Steyn|12th August 2025|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top