landerye

VIDEO: PACSys hommeltuig | NAMPO Kaap 2024

Die PACSys maatskappy is deur boere vir boere gestig. PACSys is al van die heel begin af in die landboubedryf en was die heel eerste maatskappy wat die gebruik van hommeltuie vir boerdery begin het! Hommeltuie word gebruik vir die bespuiting van chemikalieë, korrelkunsmisstrooiing en onkruidkorrelverspreiding. Vir enige navrae,[...]

By Specialist Writer|2nd October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , , |

VIDEO: New Holland se blou boordtrekkers | NAMPO Kaap 2024

New Holland is al jare die ondersteuningspunt van boere in die boord- en wingerdbedryf met hulle verskillende trekkers. Hulle boordtrekkers bied aan boord- en vrugteboere die geleentheid om maklik, sonder sukkel die seisoen aan te pak. Die blou boordtrekker reeks: T3F: Liggewig en kompak T4F/N/V-reekse: Veilig en betroubaar T4[...]

By Specialist Writer|2nd October 2024|Categories: Video's|Tags: , , , , |
0
Go to Top