VIDEO: New Holland se blou boordtrekkers | NAMPO Kaap 2024

Screenshot 2024-10-02 102840
New Holland is al jare die ondersteuningspunt van boere in die boord- en wingerdbedryf met hulle verskillende trekkers. Hulle boordtrekkers bied aan boord- en vrugteboere die geleentheid om maklik, sonder sukkel die seisoen aan te pak.
Die blou boordtrekker reeks:
T3F: Liggewig en kompak
T4F/N/V-reekse: Veilig en betroubaar
T4 LP: Stabiliteit teen skuinstes
TDF: Styl, gerief en produktiwiteit
Vir meer inligting, kontak jou New Holland-handelaar vandag of skakel vir Jaco du Preez by (+27) 82-524-8898.