PACSys
VIDEO: PACSys hommeltuig | NAMPO Kaap 2024
Die PACSys maatskappy is deur boere vir boere gestig. PACSys is al van die heel begin af in die landboubedryf en was die heel eerste maatskappy wat die gebruik van hommeltuie vir boerdery begin het! Hommeltuie word gebruik vir die bespuiting van chemikalieë, korrelkunsmisstrooiing en onkruidkorrelverspreiding. Vir enige navrae,[...]
Kunsmis met ’n hommeltuig? Jy het reg gehoor! | PACSys
“Welkom by PACSys by NAMPO Kaap!” Hierdie is die opgewonde woorde van Jeandré de Beer, verkoopsbestuurder, wat duidelik ’n passie vir sy produkte het. Jordan Jeffree, takbestuurder vir PACSys in Middelburg, vertel dat hierdie maatskappy deur boere vir boere gestig is. Hy noem dat die resultate van hulle produkte[...]
Gebruik ‘n hommeltuig om jou gewasse te spuit
Tegnologie is die toekoms. Kyk in die video hieronder hoe PACSys help om boere se lewens met die hulp van hommeltuie te verander. https://www.youtube.com/watch?v=0SNTEeOXU8o&t= https://www.youtube.com/watch?v=-OfEoPMn5mI