innovasie
Electra Mining Africa 2026: Tegnologie, mense en innovasie vuur die bedryf aan
Van massiewe geelmasjinerie wat buite die sale aandag trek tot kunsmatige intelligensie (KI), outomatisering en slimtegnologie wat deel van die uitstallings was, het Electra Mining Africa 2026 hierdie week gewys hoe vinnig die wêreld van mynbou en nywerheid verander. Die Johannesburgse Eksposentrum by Nasrec het van 7 tot 11[...]
Die gebruik van hommeltuie in boerdery – deel 1: Boerdery sonder grense
Vyf jaar gelede was ’n hommeltuig op ’n plaas meestal iets wat by ’n landbouskou te sien en gedemonstreer was. Dit was indrukwekkend, maar vir baie boere nie noodwendig prakties nie. Vandag word dieselfde tegnologie gebruik om gewasstres vroeg op te spoor, plaagdoders presies toe te dien en skade[...]
VIDEO: 2023 Boer van die jaar: Dewald te Water
Die ProagriMedia span het vroeer die jaar die ongelooflike voorreg gehad om by 2023 se boer van die jaar Dewald te Water, wat boer tussen Bethal en Trichard in Mpumalanga, ‘n draai te gaan maak en te deel in die wysheid wat hy toepas as ‘n suksesvolle boer. Hier[...]