winterweiding
Plant winterweidings wat jou kudde laat wenkudde wen: Goeie weiding bespaar geld en verbeter jou kudde se kondisieverbeter kondisie
Gewoonlik het boere twee keuses wanneer dit kom by weiding vir hulle beeste. Die eerste is om die diere op die natuurlike veld te laat wei wat op die plaas beskikbaar is. Die tweede keuse is om spesifieke weidings aan te plant wat jou kudde ’n voorsprong sal gee,[...]