Molatek Elite
Kampioen-kudde kraai koning met Molatek Elite Block
Die prentjiemooi plaas, Stormhoek, tussen Vrede en Memel is al meer as honderd jaar die tuiste van die Schmidt-familie. Dis hier waar Freddy en sy seun Mark kon voortbou op geslagte se harde werk en sukses behaal met hulle Dohne Merino-kudde. Die Schmidts se kudde is een van die[...]