Februarie
ProAgri SA 312
Beste ProAgri-lesers, Februarie bring vanjaar nie net die ritme van ‘n nuwe seisoen nie, maar ook ’n swaar realiteit waarmee ons landboubedryf tans gekonfronteer word. Bek-en-klouseer is in die kollig, en die impak daarvan strek veel verder as net die plase waar uitbrekings aangemeld word. Dit raak boere se[...]
Greyling Vleismerinos 39ste Produksieveiling
Hier is 'n voorsmakie van van die asemrowende merinoramme wat op die spel sal wees by die jaarlikse produksieveiling wat op 9 Februarie 2023 by Greyling Vleismerinos plaasvind. Die veiling sal by Sun Down Lodge in Aliwal-Noord plaasvind, en die organiseerders hoop om 'n groot aantal potensiële kopers en[...]
Blouberg Aanteelveiling bring weer topgehalte genetika vir 29ste veiling
In samewerking met Vleissentraal bied die beestelers betrokke by die Blouberg Aanteelveiling vir die 29ste agtereenvolgende jaar hul veiling aan op 09 Februarie 2023 om 11h00 te Vivo Boerevereniging veilings krale. Vyf honderd (500) stuks top gehalte kommersiële Bonsmara en Bovelder vroulike aanteel vee kom onder die hammer. Die[...]
Majobe Merino’s spog met hulle 29ste produksieveiling: 15 Februarie 2023
Die sleutel tot ‘n suksesvolle skaapboerdery lê in die liefde vir jou boerdery en geloof in wat jy doen. Majobe Merino’s bestaan sedert 1998 en word behartig deur Johan, sy vrou Marie-Louise, sy seun Jos en sy vrou Stephani Hoffman. Die plaas Vlaklaagte is geleë in die hartjie van[...]
Williston landbouskou 23-25 Februarie 2023
Die Williston se jaarlikse skou vind weer binnekort plaas op 23-25 Februarie 2023, besoekers is welkom. Kontak Klara Steenkamp by 060 580 7480 of per e-pos willistonskou3@gmail.com / blomklara@yahoo.com, vir meer inligting.