Bovelder
Aandag alle boere! Uitverkoping van Danie Muller & Seuns se Bonsmara/Bovelder kudde (Fase 1)
Nadat hulle dekades lank ’n voortreflike reputasie opgebou het vir hulle uitsonderlike Bonsmara- en Bovelderbeeste, hou Danie Muller & Seuns nou ’n groot uitverkoping van hul gesogte kudde. Hierdie uitverkoping bied ’n unieke geleentheid vir veeboere om geneties beproefde diere aan te skaf wat geteel is vir prestasie, gehardheid[...]
Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!
Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]
Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag
Sedert die bestaan van Blouberg Aanteelveiling in Januarie 1994 het lede die strewe na gehalte en goeie genetika van beeste met sterk raskenmerke nagestreef. Hierdie is nie net die grondslag van elke lid se boerdery nie, maar ook die resultaat wat jaarliks op die veiling aangebied word. Nou, na[...]
Blouberg Aanteelveiling bring weer topgehalte genetika vir 29ste veiling
In samewerking met Vleissentraal bied die beestelers betrokke by die Blouberg Aanteelveiling vir die 29ste agtereenvolgende jaar hul veiling aan op 09 Februarie 2023 om 11h00 te Vivo Boerevereniging veilings krale. Vyf honderd (500) stuks top gehalte kommersiële Bonsmara en Bovelder vroulike aanteel vee kom onder die hammer. Die[...]