Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!
_ProAgri Thumbnail (1)
Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien.
Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om ‘n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied.
Die veiling vind plaas op die 8ste Februarie 2024 om 11:00. Dit vind plaas in Vivo by die Vivo Boerevereniging veilings krale.
Ons sien jou daar!
Lees die artikel Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag op ons webtuiste.
As jy jou veiling wil bemark kontak:
Lynette van Tonder – 074 694 4422 – lynette@agri4all.com
Tiny Smith – 082 698 3353 – tiny@agri4all.com