30ste Blouberg-aanteelveiling

Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!

Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]

Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag

Sedert die bestaan van Blouberg Aanteelveiling in Januarie 1994 het lede die strewe na gehalte en goeie genetika van beeste met sterk raskenmerke nagestreef. Hierdie is nie net die grondslag van elke lid se boerdery nie, maar ook die resultaat wat jaarliks op die veiling aangebied word. Nou, na[...]

29ste Blouberg-aanteelveiling oortref verwagtinge

Op Donderdag, 9 Februarie 2023 het die Blouberg-aanteelveiling na wik en weeg met swaar reën en nat omstandighede steeds voortgegaan met hulle 29ste veiling en verwagtinge oortref. Vroeg oggend was telers en kopers sommer baie opgewonde toe die sonnetjie sy kop deur die wolke steek met die belofte van[...]

By Natasha Pansegrouw|15th February 2023|Categories: News|Tags: , , |
0
Go to Top