Blouberg Aanteelveiling

Die 30ste Blouberg Aanteelveiling is hier!

Nuwe jaar, nuwe veilings en nuwe geleenthede. Dit is hoe Arthur Blofield, voorsitter van Blouberg Aanteelveiling die vooruitsigtinge vir 2024 sien. Die jaarlikse aanteelveiling bied weer top gehalte vroulike diere uit verskeie kuddes om 'n versameling gesonde Bonsmara en Bovelder beeste vir kopers te bied. Die veiling vind plaas[...]

Blouberg Aanteelveiling kyk na die toekoms op 30ste verjaardag

Sedert die bestaan van Blouberg Aanteelveiling in Januarie 1994 het lede die strewe na gehalte en goeie genetika van beeste met sterk raskenmerke nagestreef. Hierdie is nie net die grondslag van elke lid se boerdery nie, maar ook die resultaat wat jaarliks op die veiling aangebied word. Nou, na[...]

Blouberg Aanteelveiling bring weer topgehalte genetika vir 29ste veiling

In samewerking met Vleissentraal bied die beestelers betrokke by die Blouberg Aanteelveiling vir die 29ste agtereenvolgende jaar hul veiling aan op 09 Februarie 2023 om 11h00 te Vivo Boerevereniging veilings krale. Vyf honderd (500) stuks top gehalte kommersiële Bonsmara en Bovelder vroulike aanteel vee kom onder die hammer. Die[...]

28ste Blouberg Aanteelveiling

Die 28ste Blouberg Aanteelveiling is op 10 Februarie 2022 by die VIVO veilingskrale gehou. Die afslaer was Sors Snyman van Vleissentraal Bosveld – 072-841-7262. RasAantal Beskrywing GemiddeldHoogsteBonsmara18Dragtige koeie & kalwers  (3:1) R  38 556.00R  40 000.00Bonsmara9Dragtige koeie  R  24 333.00R  26 000.00Bonsmara15Dragtige verse  R  28 700.00R  29 500.00Bonsmara46Koeie & kalwers [...]

By Specialist Writer|14th February 2022|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: |
0
Go to Top