28ste Blouberg Aanteelveiling

lot 21 – Bonsmara 1ste kalf koeie
Lot 21 Bonsmara eerste kalfkoeie
Die 28ste Blouberg Aanteelveiling is op 10 Februarie 2022 by die VIVO veilingskrale gehou. Die afslaer was Sors Snyman van Vleissentraal Bosveld – 072-841-7262.
| Ras | Aantal | Beskrywing | Gemiddeld | Hoogste |
| Bonsmara | 18 | Dragtige koeie & kalwers (3:1) | R 38 556.00 | R 40 000.00 |
| Bonsmara | 9 | Dragtige koeie | R 24 333.00 | R 26 000.00 |
| Bonsmara | 15 | Dragtige verse | R 28 700.00 | R 29 500.00 |
| Bonsmara | 46 | Koeie & kalwers | R 36 641.00 | R 45 000.00 |
| Bonsmara | 17 | Verse | R 22 676.00 | R 24 500.00 |
| Bovelder | 27 | Dragtige koeie | R 28 444.00 | R 32 000.00 |
| Bovelder | 40 | Koeie & kalwers | R 35 875.00 | R 41 000.00 |
| Bovelder | 39 | Verse | R 20 974.00 | R 24 000.00 |
| Bonsmara x Bovelder | 6 | Dragtige koeie | R 29 000.00 | R 29 000.00 |
| Bonsmara x Bovelder | 20 | Koeie & kalwers | R 35 600.00 | R 37 000.00 |
| Bonsmara x Bovelder | 5 | Dragtige Koeie & kalwers (3:1) | R 40 500.00 | R 40 500.00 |
| Bonsmara x Bovelder | 10 | Dragtige verse | R 25 000.00 | R 25 000.00 |
| Bonsmara x Bovelder | 24 | Verse (200 – 250 kg) | R 19 833.00 | R 22 000.00 |
| TOTALE AANBOD | 276 | OMSET = R 8,250,000.00 |
Vir die 28ste jaar bied Vleissentraal Bosveld hierdie prestige aanteelveling aan. Die mense het lewendig gebie teen mekaar. Uitstaande pryse is behaal op die veiling.
Vleissentraal Bosveld bedank al die kopers en wens almal voorspoed toe met die nuwe aankope. ‘n Hartlike gelukwensing aan die verkopers vir die kwaliteit beeste wat weereens aangebied was.
Hoogste pryse behaal:
| Beskrywing | VERKOPER | VERKOPER AREA | KOPER | KOPER AREA | PRYS |
| DRAGTIGE BONSMARA koeie & kalwers | XHRS Investments | Vivo | Philay Boerdery | Vivo | 40 000 |
| DRAGTIGE BONSMARA verse | Dr Johan Venter | Dendron | Nicolaas Light | Polokwane | 29 500 |
| DRAGTIGE BONSMARA koeie | Uitdraai boerdery | Polokwane | N.V. Sehata | (internet koper) | 32 000 |
| BONSMARA Koeie & + kalwers | Dr Johan Venter | Dendron | Piet van Wyk | Vivo | 45 000 |
| BONSMARA Verse by bul geloop | Rickus Bothma | Vivo | Africa Thumamina | Witbank | 23 000 |
| BONSMARA Oop Verse | Arthur Blofield | Vivo | JMB Bonsmaras | Vivo | 24 500 |