Blouberg Aanteelveiling
Blouberg Aanteelveiling
Deur Arthur Blofield, Voorsitter Blouberg Aanteelveiling Die Blouberg Aanteelveiling word jaarliks op Vivo aangebied deur n groep uitgelese beesboere in die omgewing. Die geslote studie groep is in 1994 gestig met die uitsluitlike doel om top gehalte, siekte vry vroulike aanteel beeste aan te bied aan ander telers wat goeie[...]