Categories: Februarie, Landboukalender, Vee en rassePublished On: 30th January 2023

Greyling Vleismerinos 39ste Produksieveiling

By 1 min read
115 words

greyling-vleismerinos-39ste-produksieveiling-9-februarie-2023-aliwal-nooord-802210-962095

Hier is ‘n voorsmakie van van die asemrowende merinoramme wat op die spel sal wees by die jaarlikse produksieveiling wat op 9 Februarie 2023 by Greyling Vleismerinos plaasvind.

Die veiling sal by Sun Down Lodge in Aliwal-Noord plaasvind, en die organiseerders hoop om ‘n groot aantal potensiële kopers en ondersteuners daar te sien.

Die volgende is van die top ramme wat op die veiling aangebied gaan word

Vir verdere navrae, kontak:

Faan Greyling +27761119575

DB Nel +27790406517

Jan van der Walt +27823766178

JP Marais (Afskaer) +27605516537

Van Aardt Greyling kan by +27827827674 vir enige vrae bereik word, of jy kan hul Facebook-blad besoek vir meer inligting.

Vir meer inligting oor die veiling, besoek Agri4all.com

0

Deel hierdie artikel.

Leave A Comment

0