Neusring
EasyWean® NeusRing®: ‘n Gunstige speenoplossing vir Namibië
Namibië is tans vry van bek-en-klouseer (BKS), maar onlangse uitbrekings in buurlande beklemtoon die dreigende risiko. Veeboere moet waaksaam bly en voorbereid wees vir moontlike voorvalle van BKS, wat ernstige impak op dieregesondheid en handel kan hê. Sou dit in Namibië ’n werklikheid word, sal bewegingsbeperkings ook ingestel word[...]