BKB
Fortress Bonsmaras: Totale uitverkoping 26 Januarie 2024
Die boedelveiling van wyle Burkhard Herrmann word aangebied op Vrydag, 26 Januarie, 2024. Dit word gehou op die plaas Fortress buite Frankfort om 11:00. 'n Totaal van 1600 Bonsmara beeste is op veiling. Deel hiervan is 480 koeie met 480 kalwers (meestal 3-in1-pakkies), maar ook 160 dragtige koeie en[...]
BKB and SA Stud Book have joined forces
BKB and SA Stud Book, two icons, each with roots of more than a hundred years in the livestock industry, henceforth place smart and informed knowledge in every small stock farmer’s reach, ensuring sustainable profit. BKB has a proven track record of effectively assisting small stock farmers in the[...]
Nasionale Brahman veiling weer witwarm
Op 9 September 2023 het die jaarlikse Nasionale Brahman veiling weer 2023 plaasgevind by Parys Afridome. Die trots en harde werk van elke lid en die genootskap was merkwaardig. Die wind was uit Brahmanboere en veilingsgangers se seile geslaan met die top diere en genetiese lyne wat vanjaar aangebied[...]
Verse vir dae, verse na smaak, verse vir elke boer en sy maat!
BKB in samewerking met Tesame Dienste en Lewendehawe, asook die Prestige Beesgroep, bied vanjaar 'n versveiling vanuit die boonste gestoeltes, aan. Met ’n aanbod van +/- 1200 verse, kan elkeen kies en keur na hartelus. Die vers is die fondasie van enige suksesvolle beeskudde. Die keuring en ontwikkeling van[...]
Keeversfontein Brangusse mooi getooi vir hulle komende veiling – 3 Augustus 2023
Die beskikbare bulle is vir minstens ‘n jaar deel van die kudde. Hulle kom ook vanaf die rooiwater- en galsiekte gebied, wat albei onder die Van Reenen-pas geleë is. Benewens vrugbaarheids- en tuberkulosetoetse, word trigomoniase- en BM-toetse (Besmetlike Misgeboorte) ook op al die vroulike diere uitgevoer. Die kudde is[...]