Beesveiling
Mooibank Boerdery se Beefmasters op aanbod op 16 Januarie 2024
Mooibank Boerdery het weer 'n hele trop beeste met die hand uitgesoek vir hulle produksieveiling. Die 18de produksieveiling vind plaas op die plaas Langkloof in die Wakkerstroom-distrik. Merk solank Dinsdag, 16 Januarie 2024 om 11:00 in jou dagboek. Daar is altesaam 450 kommersiƫle Beefmasters op aanbod. 120 koeie en[...]
Fortress Bonsmaras: Totale uitverkoping 26 Januarie 2024
Die boedelveiling van wyle Burkhard Herrmann word aangebied op Vrydag, 26 Januarie, 2024. Dit word gehou op die plaas Fortress buite Frankfort om 11:00. 'n Totaal van 1600 Bonsmara beeste is op veiling. Deel hiervan is 480 koeie met 480 kalwers (meestal 3-in1-pakkies), maar ook 160 dragtige koeie en[...]