lewendehawe

Lewende hawe keer terug na NAMPO ALFA 2026

Veeboere, telers, landbouers en rolspelers in die landboubedryf kan uitsien na die terugkeer van lewende hawe by NAMPO ALFA 2026, wat op 2 en 3 Oktober 2026 op NAMPO Park aangebied word. Dié aankondiging is belangrik vir telers en uitstallers, aangesien die voorbereiding van skoudiere maande se voorbereiding verg.[...]

By Spesialisskrywer|13th July 2026|Categories: Nuus|Tags: , |

Verse vir dae, verse na smaak, verse vir elke boer en sy maat!

BKB in samewerking met Tesame Dienste en Lewendehawe, asook die Prestige Beesgroep, bied vanjaar 'n versveiling vanuit die boonste gestoeltes, aan. Met ’n aanbod van +/- 1200 verse, kan elkeen kies en keur na hartelus. Die vers is die fondasie van enige suksesvolle beeskudde. Die keuring en ontwikkeling van[...]

By Natasha Pansegrouw|5th September 2023|Categories: Artikels, Veilings|Tags: , , , , |

LITS-SA: Staat moet almal help

deur Tisha Steyn Die merk van lewendehawe vir identifikasie en naspeurbaarheid is nou ՚n prioriteit, sê Willie Clack, voorsitter van die Lewendehawe-/Vee-identifikasie- en -Naspeurbaarheidstelsel SA. Dit volg op die staat se versuim om te verseker dat die LITS-SA-stelsel ook na kommersiële boere uitgerol word. Die stelsel wat die afgelope[...]

By Specialist Writer|23rd June 2023|Categories: Artikels, Vee en Wild|Tags: , |

Rooivleisbedryfsforum se standpunt oor uitvoere van lewendehawe per see

Die Rooivleisbedryfsforum ondersteun die handel van lewendehawe en vervoer per skip indien dit eties en sonder enige dieremishandeling gedoen word. Plaaslike wetgewing sowel as die beginsels en riglyne soos uiteengesit deur die wêreld-organisasie vir dieregesondheid, die OIE, moet in die afwesigheid van Suid-Afrikaanse riglyne die uitvoere van lewendehawe vanaf[...]

By Specialist Writer|6th July 2020|Categories: Nuus|Tags: , |
0
Go to Top