BKB

Nello Dohne-Merino’s 22ste produksieveiling: ‘n Uitstekende belegging en dubbele doel vir beide kwaliteit fyn wol en skaapvleis

Nello Dohne-Merino’s is as stoet geregistreer in 1990. Sedert Nello se ontstaan is hulle gefokus daartoe om aanpasbare, stewige en vrugbare skape te teel wat in ‘n verskeidenheid omgewings kan aard en floreer. Hierdie faktore behoort enige skaapboer se besluit om met Nello se Dohne-Merino’s te teel, te beïnvloed.[...]

By Natasha Pansegrouw|27th June 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Vee en rasse|Tags: , , |

Elite trekker veiling te Bethlehem. Moet dit nie misloop nie!

Die Vrystaat se grootste BKB Elite trekker veiling is om die draai! Die trekkers is in uitmuntende toestande, diensplanne is op datum en reg om die alledaagse plaas take, met gemak, te verrig. Op aanbod: 10 Trekkers 2 Stropers 1 Striptil 2 Jacto spuite 1 Case Hoogspuit Datum: 21[...]

By Specialist Writer|19th June 2023|Categories: Julie, Landboukalender, Meganisasie|Tags: , , , |

BKB acquires the Provident Group of companies

BKB is pleased to announce the acquisition of the Provident Group of companies, a leading provider of agricultural and animal health services in the former Transkei region of the Eastern Cape. The acquisition, which will be finalised by March 2023, includes three well-established businesses: Cowden's Co-Op, with retail branches in[...]

By Specialist Writer|23rd January 2023|Categories: News|Tags: , |

BKB Vroue Seminaar

BKB saam met Rhodes Events bied hierdie vrouemaand ‘n Vroue Seminaar aan ter feesviering van VROUE! Ons visie: Die landbou wêreldwyd het verander na die vernaamste ekonomiese aktiwiteit. Die nuwe “darling” agv aardverwarming, ens. Landbou se rol om aardverwarming teè te werk, lê groot in die toekoms. Die hoofdoel[...]

By Specialist Writer|18th July 2022|Categories: Artikels, Hulpbronbestuur, Nuus|Tags: , , |

SAWA kortkursus: Grootmaak van lammers, seleksie- en paring

Speentyd is tot 'n groot mate “oestyd” - selfs in wolproduksiestelsels - terwyl dit in vleisproduksiestelsels volkome oestyd is. SAWA in samewerking met BKB en i3A bied 'n kortkursus met die fokus op die rootmaak van lammers, seleksie- en paring. Vir meer inligting kontak Giepie Calldo by: 082 772[...]

By Specialist Writer|22nd April 2022|Categories: Animal Management, Vee en rasse|Tags: , , , , |
0
Go to Top