Nello Dohne Merino
VIDEO: Hierdie ramme is iets om oor huis toe te skryf! | Nello Dohne Merino produksieveiling
Woon Nello Dohne Merino se 23ste produksieveiling by! Na soveel jare in die bedryf is hulle al kenners op elke vlak. Die veiling vind plaas op 25 Julie, om 11:00 te plaas Ofra, Brandfort. Op aanbod is 70 AA/A ramme. Op hierdie veiling sal jy die perfekte kombinasie tussen[...]
Nello Dohne-Merino stoet bied suksesvolle 22ste produksieveiling aan
Die Nel familie het hulle 22ste produksieveiling die 27 Julie te plaas Ofra in die Brandfordt distrik aangebied. Die Nello Dohne-Merino stoet is bekend vir hulle hoë vrugbaarheidsyfer, wat die doeltreffendheid en winsgewendheid van enige stoetery aansienlik kan verhoog. “Kopers op ons 22ste produksieveiling het 'n slim belegging in[...]
Nello Dohne-Merino’s 22ste produksieveiling: ‘n Uitstekende belegging en dubbele doel vir beide kwaliteit fyn wol en skaapvleis
Nello Dohne-Merino’s is as stoet geregistreer in 1990. Sedert Nello se ontstaan is hulle gefokus daartoe om aanpasbare, stewige en vrugbare skape te teel wat in ‘n verskeidenheid omgewings kan aard en floreer. Hierdie faktore behoort enige skaapboer se besluit om met Nello se Dohne-Merino’s te teel, te beïnvloed.[...]