BKB
Klein aanbieding ondersteun bokhaarpryse
Op die eerste veiling van die somerverkoopseisoen het die beperkte aanbod en die vraag na bokhaarpryse dit opwaarts gedwing ten spyte van ‘n sterker Rand. Goeie kompetisie was ontvang van al die kopershuise. Die Rand het met 11,9% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk in vergeleke met die sluitingsveiling verlede[...]
Grootbokhaarmark bestendig
Op die derde veiling van die somer verkoopseisoen was die pryse van veral sterk grootbokhaar bestendig ondanks ‘n wisselvallige wisselkoers. Die Rand het met 0,2% teenoor die Amerikaanse Doller verswak in vergeleke met die vorige veiling en teen R12,99 verhandel. Die gemiddelde markaanwyser was onveranderd op R184,74/kg. Pryse vir[...]
Wolmark styg weer
Op die 18de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 2,8% gestyg en op 15885c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos volg: 18 µ 18462 (+4,7%) 21 µ[...]
Wolmark daal nog ‘n bietjie
Op die 12de wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met -2,0% gedaal en op 14363c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 9,42% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was soos[...]
Bokhaarmark eindig in koperguns
Bokhaarpryse op die 5 de veiling van die winterverkoopseisoen het goed presteer alhoewel die verhandeling onder moeilike toestande plaasgevind het. Die rand het met 5,4% teenoor die Amerikaanse Dollar versterk en teen R13,51 verhandel. Die geldeenheid het vroegoggend tussen R13,80 en R13,73 teenoor die dollar verhandel en toe skerp[...]