BKB

Wolmark daal

Op die 9de wolveiling van die 2016/2017-seisoen het die Cape Wools-merinowolmarkaanwyser met 1,62% gedaal en op 15353c per kg skoon gesluit. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van  35 (NKT) was soos volg:   18 µ     16776  (-3,8%)                 21 µ     14903[...]

By Specialist Writer|20th October 2016|Categories: News|Tags: , , , |

Wolmark styg

Op die 8ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,8% gestyg en op 15 606c per kg skoon gesluit.  Dit is ongeveer 27,13% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]

By Specialist Writer|14th October 2016|Categories: News|Tags: , , , , , |

Meer oor die bokhaarmark

Op die tweede veiling van die somerseisoen het mark bestendig vertoon en die algemene mark aanwyser het met 1,7% gestyg om op R258,59 te sluit. Die Rand het met 0,25% gestyg teenoor die  Amerikaanse Dollar en verhandel tans teen R15,79.Die vraag na sterkgrootbokhaar was onveranderd en pryse van fyn[...]

By Benine Ackermann|3rd March 2016|Categories: News|Tags: , |
0
Go to Top