Cape Wools
Wolmark styg
Op die 8ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,8% gestyg en op 15 606c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,13% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]
Wolmark bly onveranderd
Die wolmark verhandel 1,3% laer die week. Volgens die Cape Wools se Weeklikse Wolmarkkommentaar verswak die Cape Wools Merino aanwyser met 198 punte om te sluit teen ‘n waarde van R155,70/kg (skoon). Op die Australiese mark was die aanwyser 1,1% op, terwyl die Cape Wools Alle Wol aanwyser met[...]
Wolmark doen nog beter
Die wolmark het weer verstewig en het hierdie week 2,2% hoër gesluit. Volgens die Cape Wools se Weeklikse Wolmarkkommentaar versterk die Cape Wools Merino-aanwyser met 337 punte om te sluit teen ‘n waarde van R154,29/kg (skoon).Op die Australiese mark was die aanwyser 0,7% af, terwyl die Cape Wools Alle[...]
Wolmark hoër gesluit
Volgens Cape Wools se weeklikse wolmarkverslag het die wolmark teen 0,4% hoër gesluit en die Cape Wools Merino-aanwyser versterk met 54 punte om te sluit teen ‘n waarde van R155,94/kg. In Australië was die aanwyser 1,2% op en die Cape Wools Alle Wol-aanwyser het met 1,2% gestyg.Goeie vraag vir[...]
Wolmark bly op rekord vlak
Volgens die weeklikse wolmarkkommentaar het die wolmark aanhou presteer en met slegs 1,3% verminder en die Cape Wools Merino-aanwyser het met 186 punte gedaal om te sluit teen ‘n waarde van R156,80/kg (skoon). Op die Australiese mark daal die aanwyser met 1,9% terwyl die Cape Wools Alle Wol-aanwyser met[...]