wolveiling
Wolmark styg
Op die 8ste wolveiling van die 2016/2017 seisoen het die Cape Wools merinowolmarkaanwyser met 5,8% gestyg en op 15 606c per kg skoon gesluit. Dit is ongeveer 27,13% hoër as ‘n jaar gelede. Gemiddelde skoonwol prysaanwysers vir goeie kwaliteit lang vagwol (MF4/MF5) met ‘n treksterkte van 35 (NKT) was[...]